Rugby

Rugby

The Noordvaal Rugby competition has a proud history as one of the oldest, biggest, and most prestigious school rugby competitions in South Africa. The tournament dates back to 1920 and now features over 200 schools and more than 20 000 schoolboy players, and LIGBRON is a part of this.

In die hart van Ligbron Akademie klop daar `n passie vir rugby wat ook die skool se gees van uitnemendheid en samewerking beaam. Oor die afgelope twee jaar het Ligbron se rugby `n sterk reputasie op die veld opgebou, en so ook van die Skild afdeling na die Plaat afdeling opgeskuif. Dit is `n merkwaardige prestasie om saam met van die Beste makro skole te kan deelneem

In the Plate division Ligbron will face Macro schools like Transvalia, Oos-Moot, HTS Middelburg, Middelburg High, Montana, Zwartkops and Klerksdorp.

In die afgelope 3 jaar het ons seuns ook op provinsiale vlak presteer en is daar vanaf 2022 tot op hede 29 van ons spelers vir die Pumas se spanne gekies. Die jaar is daar weer 9 seuns wat gekies is vir die onderskeie provinsiale spanne. Wat alles so merkwaardig maak is dat Ligbron slegs +- 300 seuns het wat aan rugby deelneem.