Hockey

Hokkie

Ligbron Academy of Technology started playing hockey for the first time in the year 2000. At that stage we only had one senior and one junior girls’ team.

Sedertdien het Ligbron se hokkie ongelooflik uitgebrei en kan ons met trots sê dat ons tans 6 dogters spanne het wie meeding in die Superreeks en Liga. In 2009 het die skool ook begin om seuns hokkie te akkomodeer en is daar tans vier seuns hokkiespanne. Ons opponente die afgelope paar jaar sluit in: Secunda, Oosterland, Volksrust, Evander, EHS en Standerton.

Ligbron is ook bevoorreg om afrigters te hê van uitstaande gehalte. Hierdie afrigters is ook gegradeerde skeidsregters. Ligbron moedig ook ons dogters- en seunsspelers aan om skeidregterskursusse te doen. Ligbron is ook toonaangewend wat vernuwing betrek. In 2016 het Ligbron ‘n Astrobaan gebou. Hierdie veld kan ook in die aand benut word met spreiligte wat aandspel vergemaklik.

Teams go on tour annually to ensure the players develop their skills extensively. Our hockey players participate in provincial matches as well as in the Bokkieweek. Several of our players have already represented Ligbron as elected Bokkie team and provincial members.

Vusi Nkosi, a coach at Ligbron, presents both pre-seasonal and post-seasonal programs for all the hockey players.