Sport speel ‘n baie belangrike rol in die vorming en die ontwikkeling van leerders, daarom word alle Liggies aangemoedig om gebruik te maak van die sportgeleenthede wat die skool bied. Ligbron voorsien aan elke leerder wat aan sport wil deelneem die beste geriewe, goeie afrigting en die geleentheid om tot die hoogste vlak mee te ding. Die Liggies bied die volgende sportsoorte aan: