Welcome to the Liggie family. Whether this is your first step in becoming part of the Liggie community and whether you may have a long Liggie road behind you, we believe that 2022 will be an experience that will be full of joy and blessings for you and your family.
Baie welkom by die Liggie-familie. Of hierdie u eerste tree in die Liggie-omgewing is en of u dalk ‘n lang Liggie-pad agter die rug het, ons glo dat 2022 ‘n Liggie-belewenis sal inhou wat vir u en u gesin vol vreugde en seën sal wees.
Lees gerus meer hieronder in die Gr8 Inligtingsboekie en Prospektus.
Open day
Opedag Afrikaanse program- 25 Mei, Engelse program - 26 Mei