Het jy beroepsvoorligting nodig? 
Do you need career guidance?

Career Direct se voorligtingstelsel is ‘n omvattende, beginselgebaseerde toets wat leerders kan help om hulle unieke talente beter te verstaan. Hierdie stelsel help ook om hul beroep of opleidingspad te vind wat die beste by hulle natuurlike sterktes en vermoeëns pas.

Career Direct examines four essential components of career selection:

personality
Interests
skills
Values

For more information, please visit

Career Direct
or contact Leon de Jager (084 511 2128)