Ligbron
  • About us
  • News
  • Events
  • Contact us
Search
  • Inligting
    About us
    • Fasiliteite
      Facilities
    • Welcome
      Welkom
    • Nuus
      News
    • Gebeure
      Events
    • Galerye
      Galleries
    • Reünies
      Reunions
    • Geskiedenis
      History
    • in Memoriam
      In Memorium

    • Missie, visie en waardes
      Mission, vision and Values
  • Tegnologie
    Technology
    • E-Leerstelsel Projekte
      E-Learning Project
      • Oor die projek
        About the project
      • Project background
      • Project rationale
      • Project scope
      • Project objectives
      • Participating schools
      • Opening of e-learning project
      • e-Learning classes
      • Distance learning projects
      • Project awards
      • References
    • In die klaskamer
      In the classroom
  • Vir Ouers
    For Parents
    • Boekwinkel
      Book store
      • Pryslys
        Price list
      • Pakkette
        Packages
    • Personeel
      Personnel
    • Ligbron Span
      Ligbron Team
    • Beheerliggaam
      Governing body
    • Bus roetes
      Bus routes
    • Koshuis
      Hostel
    • Onderrigfooie
      Tuition fees
    • Gedragskode
      Code of Conduct
  • Vir Leerders
    For Learners
    • Akademies
      Academics
    • Kleredrag
      Dress code
    • VLR
      LRC
    • Skoollied
      School anthem
    • Skoolreels
      School rules
    • Gedragskode
      Code of Conduct
    • Top 10
    • Meer…
      More…
      • Develop better concentration while studying
      • How attitude affects grades
      • How to study
      • Memorizing Vs Understanding
      • Sleep and your brain
      • What are your chances of success
      • When motivation is a problem
      • Why we forget
  • Aktiwiteite
    Activities
    • Sport
      • Atletiek
        Athletics
      • Rugby
      • Krieket
        Cricket
      • Hokkie
        Hockey
      • Netbal
        Netball
      • Gholf
      • Gymnasium
      • Prysskiet
        Target shooting
      • Landloop
        Cross country
      • Skaak
        Chess
      • Tennis
    • Kultuur
      Culture
      • LCA-Ligbron Christian Action
      • Mr. and Ms. Liggie
      • Koor
        Choir
      • Finessweek
        Finesse Week
      • Musicals
      • Redenaars
        Oratory
      • Debate
      • Landsdiens
      • Drama Club
      • Youth week
      • ATKV Tienertoneel
      • Cultural Evening
      • Verbis
  • Leerders Ondersteuning
    Learner Support
    • Studente Sentrum
      Student Centre
    • Lees en Leer Kliniek
      Reading and Learning Clinic
    • Krieket akademie
      Cricket Academy
    • VLR kampe
      LRC Camps
    • Graad 10 kampe
      Grade 10 Camp
    • Rugby kliniek
      Rugby Clinic
    • Leierskapsontwikkeling
      Leadership development
    • Menslike hulpbronne
      Human resources
    • Liggie jol
    • Ondersteuning Sentrum
      Support centre
    • Manager
    • Youthworker
  • FAQ
    Vrae
  • Kontak ons
    Contact us
    • Aanwysings
      Directions
  • Apply Online
    Aanlyn Aansoek
    • Apply Online
      Aanlyn Aansoek
    • Pay Online
      Betaal Aanlyn

HOCKEY

Ligbron Akademie vir Tegnologie het in 2000 vir die eerste keer met hokkie begin. Ons het toe slegs dogters hokkie gehad met een senior, en een junior span.

Sedertdien het Ligbron se hokkie ongelooflik uitgebrei en kan ons met trots sê dat ons tans 6 dogters spanne het wie meeding in die Superreeks en Liga. In 2009 het die skool ook begin om seuns hokkie te akkomodeer. Tans het ons vier seuns hokkie spanne wat deelneem in die Superreeks en Liga.

Ligbron is ook bevoorreg om afrigters te hê van uitstaande gehalte. Hierdie afrigters is ook gegradeerde skeidsregters. Ligbron moedig ook ons dogters- en seuns spelers aan om skeidregters kursusse te doen.

Ligbron is ook toonaangewend wat vernuwing betrek en het Ligbron in 2016 ‘n Astrobaan gebou. Hierdie veld kan ook in die aand benut word met sprei ligte wat aandspel vergemaklik.

Ligbron se hokkie spelers staan ook hulle plek vol in provinsiale spanne, asook deelname aan die Bokkieweek. Verskeie spelers het al die SA Bokkiespan verteenwoordig.

Ligbron is ook sedert 2020 bevoorreg om ‘n hokkie direkteur te hê wie verantwoordelik is vir die algemene bestuur van Ligbron se hokkie, sowel as die Astrobaan.

 

KONTAK : MS ANNELINE LABUSCHAGNE  082 533 1670


2020

Ligbron Hokkie Direkteur gereed vir nuwe hoogtes

Ligbron Akademie vir Tegnologie is baie trots om ons nuwe hokkie direkteur, Anneline Labuschagne, by ons te verwelkom.  Anneline sal verantwoordelik wees vir die algemene bestuur van Ligbron se hokkie, asook die Astrobaan.  Sy het ‘n ongelooflike kennis van hokkie en Ligbron weet dat sy ‘n groot aanwins vir die skool se hokkie sal wees.  Anneline is al sedert 1996 by die AVS Bokkieweek betrokke waar sy verskeie spanne en SA Bokkie Hokkiespanne afgerig en georganiseer het.  Sy was ook vir 5 jaar die hooforganiseerder van die Bokkieweek se hokkie.  Anneline is al sedert 2011 betrokke by Ligbron se hokkie waar sy as skeidsregter vir menigte wedstryde opgetree het.  Dit is vir Ligbron ‘n groot voorreg om ‘n hokkie ikoon in ons midde te verwelkom en ons sien uit na die hoogtes waarheen sy Ligbron se hokkie gaan dryf.  Anneline is baie opgewonde oor die nuwe uitdaging en gesels graag oor hoe wonderlik dit vir haar is om haar grootste passie nou as ‘n werk te kan bedryf.

 

2019

Ligbron 5’s hokkiespan wen Mpumalanga Hokkietoernooi

Die o/15 seuns 5’s hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek, Vrydag en Saterdag, 30 en 31 Augustus, in Nelspruit aan die Mpumalanga 5’s hokkietoernooi deelgeneem wat by Penryn College aangebied was.  Ligbron se span het die volgende uitslae behaal: verloor 4-5 teen Hoërskool Bergvlam, wen 7-4 teen Curro Nelspruit, wen 8-2 teen Hoërskool Lydenburg, wen 15-0 teen Penryn 1, wen 6-2 teen Penryn 2, wen 11-4 teen Hoërskool Rob Ferreira en wen 6-4 teen Uplands College.  Die Liggie wen die junior afdeling van die toernooi en ontvang hiervoor ‘n pragtige trofee.  Sibonele Buthelezi het ook ‘n trofee ontvang vir die speler met die meeste doele aangeteken.  Baie geluk aan hierdie span met julle pragtige uitslae.

Ligbron se o/15 seuns 5’s hokkiespan wat die junior afdeling van die Mpumalanga 5’s hokkietoernooi gewen het.

 

Ligbron tweede hokkiespan Mpumalanga naaswenners

Baie geluk aan die tweede hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat op Saterdag, 27 Julie as Mpumalanga Naaswenners uit die stryd getree het, nadat hulle in ‘n spannende wedstryd met 0-1 teen Hoërskool Middelburg in die Mpumalanga Finaal verloor het.  Die span het vanjaar baie goed gevaar en Ligbron is besonder trots op hulle.

Ligbron seuns hokkiespan eindig 4de tydens Noordvaal uitspele

Die 0/14 –seuns hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanaf Donderdag tot Saterdag, 25 tot 27, in Klerksdorp aan die Noordvaal B-divisie uitspele deelgeneem. Hulle het na afloop van hulle vertoning die algehele 4de plek beklee.  Die span het die volgende uitslae behaal: speel gelykop 3-3 teen Monument, speel gelykop 3-3 teen Merensky, wen 3-1 teen Roodepoort, verloor 5-1 in die semi-finaal teen Hoërskool Middelburg en verloor 6-1 teen Hoërskool Eldoraine en beklee sodoende die 4de plek.

 Ligbron eerste hokkiespan speel in spannende Mpu kwartfinaal

Die eerste hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 20 Julie, in die kwartfinaal van die Mpumalanga uitspele, teen EHS in ‘n naelbyt wedstryd te staan gekom. Die wedstryd het by The Hockey Farm in Witbank plaasgevind.  Die eindtelling was gelykop 1-1 waarna die spanne na 8 sekondes moes oorgaan om die wenner te bepaal. Die Erries tree as wenners uit die stryd na die 8 sekondes.  Alhoewel dit ‘n bitter soet oomblik is, sluit die span steeds hulle seisoen op ‘n hoogte noot af.

 

Ligbron seuns eerste hokkiespan eindig seisoen op hoogte noot

Die seuns eerste hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Junie, in Nelspruit aan die 2de poel-wedstryde van die Mpumalanga uitspele deelgeneem.  Die span het strawwe kompetisie gehad. Hulle het hulle eerste wedstryd met 0-4 verloor teen Hoërskool Rob Ferreira en gelykop gespeel 1 doel elk teen Highveld Park.  Hulle eindig algeheel 5de in hulle poel.

 

 

2018

 


 

 


 

Hokkie – Mpumalanga uitspele
Baie dankie aan die spelers en afrigters wat ‘n harde hokkienaweek agter die rug het, waarin hulle wedstryd na wedstryd net hul bes probeer het.
Baie dankie ook aan die ouers en ondersteuners wat die Liggies so getrou langs die baan bystaan – ons waardeer julle.
(Ligbron se tellings staan eerste)
0/14
0 – 6 vs Nelspruit
0- 2 vs EHS
0 – 0 vs Hoogenhout
1 – 0 vs Lydenburg
0/15
3 – 1 vs Secunda
6 – 0 vs Standerton
0 – 2 vs Middelburg
1- 0 vs Oosterland
0/16
0- 5 vs Nelspruit
1- 5 vs Volksrust
2 -3 vs HTS Middelburg
1stes
2- 0 vs Curro Bankenveld
1- 4 vs Middelburg
0- 4 vs HTS Witbank
1- 1 vs HTS Middelburg


 

Baie sterkte aan die 0/16-span wat op 3 Junie teen Middelburg Hoërskool en Uplands College speel.


MPUMALANGA HOCKEY

Ligbron would like to congratulate the following players with their inclusion in the Provincial teams:
Mary Gurumani: u/14A team,
Nothando Mashinini and Akhona Sibisi: u/14B team,
Nicola Bruwer :o/18A-span en
Janke du Plessis is gekies vir die o/18C-span.

 Siyabongha Mngomezulu: u/14 B team.
Marius Ferreira: 0/18 B-span


SUPERREEKS – 2017

 

Vier uit die vyf spanne wen hierdie jaar die Superreeks.  Die eerstespan is as kampioene gekroon na ‘n prag-telling van 5-1 teen Hoërskool Brandwag.
Die tweedespan wen nie die finaal nie en behaal tweede plek na hul wedstyd teen Volkskool Heidelberg, die eind telling van hierdie wedstryd was 0-1.
0/16 Span wen Hoërskool Jan Viljoen met ‘n telling van 8-0.
0/15 & 0/14 Spanne wen hul wedstryde teen Hoërskool Brandwag.  Die 0/15’s wen 4-0 en die 0/14’s wen 2-0

Ligbron se hokkie spanne wen vier trofeë, sowel as die Algehele Superreeks Hokkie Trofee vir 2017

 

Eerstespan

 

Tweedespan

0/16

 

0/15

 

0/14

 


 

Hokkie vs Generaal Hertzog

Die stokke het geklap op die nuwe astrobaan en die Liggies het daarin geslaag om in al 5 wedstryde koning te kraai.

 


Seunshokkie vs Oosterland


Seunshokkie: 1stes vs Heidelberg


2016

 

Eerste hokkiespan 6de in die provinsie

13691139_1755856164695345_6108397917874010295_o13734940_1755856041362024_3832930454743095139_o 13730773_1755856548028640_4327112406840526449_o

 

 

0/16- Hokkiespan is nr 1 in die provinsie

13725079_1755854291362199_8536759766396199351_o (2)13735793_1755854714695490_5500465727442358681_o13737524_1755854588028836_4809337046322508012_o

 

 

 

0/14-hokkiespan 3de in Provinsie

13653143_1758964561051172_3337089179419098678_o 13653296_1758964671051161_1730838617217130643_o 13914149_1758966297717665_8482513751261720585_o 13920082_1758966911050937_2536787197980527166_o


 

2015

Special Awards 2015

Best Junior player (Boys) : Marius Ferreira

Best Junior player (Girls) : Marisca Stander

Best forwarding player Girls 1st Team : Philile Maseko

Best backline player Girls 1st Team : Nolothandu Tsabalala

Best Senior hockey player 1st Team : Lara Bam

Best contribution towards hockey during school career : Lara Bam

 

Super Series

Ligbron were overall winners with FOUR teams crowned as champions!

(Boys team did not play in this series but participated in the school league and ended second!

Mpumalanga Provincial Players

U/16C : Janke du Plessis

U/16B : Philile Maseko (Team Manager)

U/16B : Ms. L. van Eeden (Coach)

Open Teams U/19 B : Catha Jacobs

Open Teams U/19C : Eve Venter

Open Teams U19C : Selina Banda

Mpumalanga Results

The U/15 Team ended 2nd in the league

U/16B were placed 5th in the Tournament

Bokkie Team

U/14 : Marissa Stander

U/16 : Lindie Mosterd / Marge de Lange

U/19 : Charmone Prinsloo (Gazette Span) / Lara Bam (SA Bokkies)

2014

SPECIAL AWARDS
Best Boys First Team Player : Berno van Niekerk
Best Girls First Team Player : Zandria Landman
Best Senior Player : Lara Bam
Best Junior Player : Lianca Rall
Best Boy Player : Nieuwoudt du Plessis
Best Back Player 1st Team : Nieuwoudt du Plessis

SUPER SERIES

Liggies were overall winners with four teams crowned as Champions:

1st Girls Team: 1st

2nd Girls Team: 2nd

U/16: 1st

U/15: 1st

U/14: 1st

 Boys team plays only friendlies in the series.

 

PROVINCIAL PLAYERS

U/14 Girls:

Johanette Steyn

Nicola Bruwer

Annika Jacobsz

Sune Mosterd

 

U/14 Boys

Marius Ferreira

Wernus Claassen

 

U/16 Girls

Catha Jacobs

Zama Nkosi

 

Open teams

Lianca Rall

Drew-Ann Dugan

Phumla Mbokane

 

Open boys teams

Nieuwoudt Du Plessis

MPUMALANGA RESULTS

The following teams finished as follows in the Mpuma league

Girls 1st team: 1st

U/16: 3rd

U/15: 5th

U/14: 1st Mpumalanga winners (Large Schools)

Boys 1st team: 2nd in their league

 
BOKKIE TEAM

U/14 Amanda Turner

U/15 Lindie Mostert

U/16 Charmone Prinsloo, Mareleen Dinkelmann, Elizma Steyn, Janke Kriel, Aneke Roux

Open team: Juane Walker, Amorie Greyling. Zandria Landman

Lara Bam  is included in the SA Bokkie Team to tour the Netherlands in October 2014

 

2013

 

SUPER SERIES

Liggies were overall winners with four teams crowned as Champions:

U/14 Team

U/16 Team

2nd Team

1st Team

 

MPUMALANGA TEAM

Nomfundo Nkosi & Lindo Mkhaliphi (U/18A); Lianca Rall (U/17A);  Philile Maseko & Thando Shabalala (U/16A); Catha Jacobs (U/16C);  Vanessa Maseko (U/14C);   Niewoudt du Plessis (U/18C)

 

BOKKIE TEAM

Narine O`Neill (U/19); Charmonè Prinsloo (U/16); Elsje van der Schyff (U/19); Sascia de Beer (U/19) en Johett Bruwer (U/19).

Jaunë Walker (U/16) en Janneke Scheepers (U/14 skaduspeler) , Ammori Greyling (U/16)

J.P Stander (U/19); Henrè Naudè (U/19); Gert Ehlers (U/19); Glen le Roux (U/19) & Lemuel Haring

 

Noordvaal

1st Team participated

 

SA BOKKIE TEAM

Ligbron are proud of these Liggies who were selected for this team:

Elsje van der Schyff,  Nerine O’Neill,  Glen le Roux,  Gert Ehlers & Lemeul Harring

 

 

BOYS HOCKEY

 

LIGGIES HOCKEY BOYS MAKE HISTORY

For the first time ever, the Liggies 1ST Boys Hockey team won their game against EHS with 3-1

The 1st Boys Hockey team were Gert Sibande winners!

Ligbron yielded one (1) Puma Player, six Highveld Bokkie Players and one Gazelle U/19 Player

Yielded Three (3) SA Bokkie Players (Touring to China)

SPECIAL AWARDS 2013

Best Jnr Hockey Player: Armourie Greyling

Best Boys Hockey Player: Glen le Roux

Best Boys Front Player: Glen le Roux

Best Boys Back Player: Lemeul Harring

Best Girls 1st Team forward Player: (Share) Narine O’Neill & Lianca Rall

Best Snr Hockey Player: Saskia de Beer

2012 OORSIG

Die Liggies se hokkie bestaan uit uitstekende gekwalifiseerde afrigters wat net die beste vir die leerders wil hê en nie sal huiwer om daarvoor te werk nie. Die Liggies het vir die jaar ses Mpumalanga spelers opgelewer,  agt Bokkie spelers en twee SA Bokkie spelers.

 

 

SUPERREEKS

 

Ligbron is na afloop van die Superreeks aangewys as die beste hokkieskool vir die seisoen.  Die Eerstespan was totaal onoorwonne en eindig algeheel eerste in die kompetisie, tesame met die Tweedes, O/15`s en O/14`s wat ook algeheel eerste eindig.

Ligbron vs Brandwag

Eerstespan wen 8-0, Tweedes wen 6-0, O/16A speel gelykop 1-1, O/15A wen 3-0 en O/14A wen5-0

Ligbron vs Die Wilgers

Eerstespan wen 7-0, Tweedes wen 4-0, O/16A speel gelykop 2-2, O/15A wen 4-0 en O/14A wen 15-0

Ligbron vs Tuine

Eerstespan wen 6-0, Tweedes speel gelykop 1-1, O/16A wen 4-0, O/15A wen 4-0 en O/14A wen 10-4

Ligbron vs Gerrit Maritz

Eerstespan wen 13-1, Tweedes wen 6-0, O/16A wen 4-0, O/15A wen 14-0 en O/14A wen 10-0

Ligbron in semi-finale

Eerstespan wen Gereraal Hertzog 6-0, Tweedes speel gelykop teen John Vorster maar wen met “penalty shootouts”, O/16A verloor teen Gereraal Hertzog 4-1, O/15A wen Wesvalia 1-0 en O/14A wen Wesvalia 4-0.

Ligbron in finale

Eerstespan wen Wesvalia 4-2 en eindig algeheel eerste.

Tweedes wen Pionier 1-0 en eindig algeheel eerste.

O/15A eindig gelykop maar wen 2-1 met “penalty shootous” en eindig algeheel eerste.

O/14A wen Vereeniging 2-1 en eindig algeheel eerste.

 

MPUMALANGA LIGA

 

Ligbron vs Piet Retief

Eerstespan wen 1-0, Tweedes verloor 0-1, O/16A wen 1-0, O/15A wen 2-0 en O/14A wen 1-0

Ligbron vs Standerton

Eerstespan speel gelykop 2-2, O/14A wen 1-0, Tweedes, O/16A en O/15A verloor hul wedstryde.

Ligbron vs Volksrust

Eerstespan wen 4-3, Tweedes speel gelykop 0-0, O/16A wen 5-0, O/15A wen 2-1 en O/14A verloor 0-2

Ligbron vs Hoogenhout

Eerstespan speel gelykop 1-1, Tweedes verloor 0-1, O/16A speel gelykop 1-1, O/15A wen 4-0 en O/14A wen 1-0

Ligbron vs EHS

Eeststespan wen 2-1, Tweedes wen 2-1, O/16A verloor 0-2, O/15A verloor )-2 en O/14A verloor 0-1

Ligbron in Mpumalanga Kampioenskappe

Tydens die Mpumalanga Kampioenskappe te Volksrust het die Liggies goed gevaar en gaan die Eerstespan, O/15A en O/14A spanne deur na die Noordvaal uitspele te Potchefstroom.

Die Eerstespan gaan deur as Mpumalanga se nommer twee.

O/15A gaan deur as Mpumalanga se nommer een.

O/14A gaan deur as Mpumalanga se nommer een.

 

NOORDVAAL KAMPIOENSKAPPE

 

Ligbron in Noordvaal uitspele vir Medium skole

Eerstespan wen Krugersdorp High 1-0

O/15A wen Bastion 6-0

O/14A wen Bastion 7-1

Ligbron in kwart-finaal

Eerstespan verloor teen Rob Ferreira 2-3

O/15A wen Piet Potgieter 2-0

O/14A wen Vereeniging 1-0

Ligbron in semi-finaal

O/15A wen Sweizer renecke 2-0

O/14A verloor teen Helpmekaar 1-2

Ligbron in finaal

O/15A wen Randburg 1-0

 

SEUNS HOKKIE

 

SUPERREEKS

 

(Vriendskaplik)

Ligbron vs Pionier

Eerstespan wen 12-1

Ligbron vs Gerrit Maritz

Eerstespan wen 2-0 en die Tweedes wen 6-0

 

MPUMALANGA LIGA

 

Ligbron vs EHS

Eerstespan speel gelykop 1-1

Ligbron vs Standerton

Eerstespan wen 8-1 en die Tweedes wen 5-0

Ligbron vs Volksrust

Eerstespan wen 5-2

Ligbron vs Piet Retief

Eerstespan speel gelykop 1-1

***

Best Jnr Hockey Player: Lianca Rall

Best Boys Hockey Player: Arno Jacobs

Grootste bydrae gelewer tot hokkie in haar skoolloopbaan: Marisna Bruwer

Best Snr Hockey Player: Narina O’Neill

2011 REVIEW

In the finals on 21 April 2011 Ligbron Girls hockey teams won as follows:

U/14 won 2 – 0 (Ligbron vs Westvalia)

 

U/16 won 8 – 1 (Ligbron vs Westvalia) – 1st in Super 10

 

1st Team won 5 – 4 (Ligbron vs Brandwag) – 3rd in Super 10

 

The following players qualified for the Mpumalanga Team:

Nthsabiseng Tsotetsi; Philile Maseko; Lucia Nyamane; Elsje van der Schyff: Nomfundu Nkosi; Saskia de Beer; Arno Jacobs

The following players qualified for the Bokkies Teams:

Lianca Rall (U/16); Narine O’Neill (U/16); Alyssa Ferreira (U/19); Clarissa Snyman (U/19); Lelanie van der Merwe (U/19); Rozanne Kriek (U/19); Lara Bam (0/14); Boys: Glen le Roux (0/19); Izak Lamprecht (0/19)

***

Best Jnr Hockey Player for 2011: Lianca Rall

Best Snr Hockey Player for 2011: Alyssa Ferreira

Best Boys Hockey Player for 2011:  Arno Jacobs

Greatest contribution to hockey in her school career: Rozanne Kriek

 

2010 REVIEW

The U/15 Girls hockey team won the Noordvaal competition in Potchefstroom for Medium Schools. This team won 20 games and only lost one in the 2010 season.

 

 

Ligbron
  • Home
  • News
  • Events
  • About us
  • E-Learning Project
  • Leading in Technology
  • Tuition fees
  • Book store
  • Bus routes
  • Personnel

Contact us

  • Voortrekker Street, Ermelo, 2350.

  • Telephone+27(17) 811 5906

© LIGBRON, ALL RIGHTS RESERVED

Follow us