Ligbron
  • About us
  • News
  • Events
  • Contact us
Search
  • Inligting
    About us
    • Fasiliteite
      Facilities
    • Welcome
      Welkom
    • Nuus
      News
    • Gebeure
      Events
    • Galerye
      Galleries
    • Reünies
      Reunions
    • Geskiedenis
      History
    • in Memoriam
      In Memorium

    • Missie, visie en waardes
      Mission, vision and Values
  • Tegnologie
    Technology
    • E-Leerstelsel Projekte
      E-Learning Project
      • Oor die projek
        About the project
      • Project background
      • Project rationale
      • Project scope
      • Project objectives
      • Participating schools
      • Opening of e-learning project
      • e-Learning classes
      • Distance learning projects
      • Project awards
      • References
    • In die klaskamer
      In the classroom
  • Vir Ouers
    For Parents
    • Boekwinkel
      Book store
      • Pryslys
        Price list
      • Pakkette
        Packages
    • Personeel
      Personnel
    • Ligbron Span
      Ligbron Team
    • Beheerliggaam
      Governing body
    • Bus roetes
      Bus routes
    • Koshuis
      Hostel
    • Onderrigfooie
      Tuition fees
    • Gedragskode
      Code of Conduct
  • Vir Leerders
    For Learners
    • Akademies
      Academics
    • Kleredrag
      Dress code
    • VLR
      LRC
    • Skoollied
      School anthem
    • Skoolreels
      School rules
    • Gedragskode
      Code of Conduct
    • Top 10
    • Meer…
      More…
      • Develop better concentration while studying
      • How attitude affects grades
      • How to study
      • Memorizing Vs Understanding
      • Sleep and your brain
      • What are your chances of success
      • When motivation is a problem
      • Why we forget
  • Aktiwiteite
    Activities
    • Sport
      • Atletiek
        Athletics
      • Rugby
      • Krieket
        Cricket
      • Hokkie
        Hockey
      • Netbal
        Netball
      • Gholf
      • Gymnasium
      • Prysskiet
        Target shooting
      • Landloop
        Cross country
      • Skaak
        Chess
      • Tennis
    • Kultuur
      Culture
      • LCA-Ligbron Christian Action
      • Mr. and Ms. Liggie
      • Koor
        Choir
      • Finessweek
        Finesse Week
      • Musicals
      • Redenaars
        Oratory
      • Debate
      • Landsdiens
      • Drama Club
      • Youth week
      • ATKV Tienertoneel
      • Cultural Evening
      • Verbis
  • Leerders Ondersteuning
    Learner Support
    • Studente Sentrum
      Student Centre
    • Lees en Leer Kliniek
      Reading and Learning Clinic
    • Krieket akademie
      Cricket Academy
    • VLR kampe
      LRC Camps
    • Graad 10 kampe
      Grade 10 Camp
    • Rugby kliniek
      Rugby Clinic
    • Leierskapsontwikkeling
      Leadership development
    • Menslike hulpbronne
      Human resources
    • Liggie jol
    • Ondersteuning Sentrum
      Support centre
    • Manager
    • Youthworker
  • FAQ
    Vrae
  • Kontak ons
    Contact us
    • Aanwysings
      Directions
  • Apply Online
    Aanlyn Aansoek
    • Apply Online
      Aanlyn Aansoek
    • Pay Online
      Betaal Aanlyn

FINESSE WEEK

“Experience is what allows us to repeat our mistakes, only with more finesse”!

“Finesse” is when you diplomatically handle a complicated situation so it turns out to be favorable to all parties.

Ons hou jaarliks ‘n Finesse week vir die dogters, asook ‘n Ridder Week vir die seuns gedurende die eerste helfte van die jaar.  Ons probeer tydens die Finesse en Ridder week op ‘n emosionele en fisiese vlak iets blywend in die kinders se lewens inbou.  Genooide motiveringsprekers kom besoek die Liggies en werkswinkels word gehou om die leerders toe te rus met vaardighede wat nie gewoonlik by die huise of die skool vir hulle geleer word nie.


Finesse-en Ridderweek 2019

Tema: Light it up

Motiveringspreker WarriorRic saam die VLR

 

Finesse-en Ridderweek 2018

Die tema van vanjaar se finesse- en Ridderweek was:
Living a life of abundance.

Johannes 10:10 “Ek het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het.”
John 10:10 “I came that they may have life, and have it abundantly.”

Our wish for everyone for this week was to stop taking each day for granted but rather to surround ourselves with remarkable opportunities and positive people. God has provided abundantly for each one of us.

Elkeen van ons kan ‘n oorvloedige en dinamiese lewe hê. Die oorvloedige lewe wat die Here vir ons beplan het, is reeds ons s’n – onafgesien van ons ouderdom of omstandighede of teleurstellings of rang.

Die week se program het uit ‘n verskeidenheid aktiwiteite bestaan en elke dag het iets anders aan leerders gebied.

Sprekers soos Margaret Janeke het haar lewens verhaal met die meisies kom deel en vertel hoe ons ten spyte van gebrokenheid steeds oorvloedige lewens kan lei. Riaan Beukes het die seuns toegespreek, ‘You are born a male but became a man by your choices’. Isa Carstens Skoonheids Akademie van Pretoria het ook Ligbron besoek en die dogters kom toespreek oor skoonheid. Jakes Warricker, Chef and Co Owner of Butter Restaurant Group as well as South African Young Chef of the year 2017, came to inspire the Liggies with a dish or two. Daar was ook ‘n Instagram-challenge waaraan leerders kon deelneem. Ons het die week afgesluit met ‘n sosiale geleentheid waar seuns en dogters die Finesse-en Riddersokkie kon bywoon.

 

 


2017 Finesse Week

Tema dogters: Dankbaarheid!

Tema seuns: Ek staan vir Waardes!

Dit was ‘n besondere week vir Ligbron Akademie vir Tegnologie se dogters en seuns met die jaarlikse Finesse- en Ridderweek wat plaasgevind het.  Die week het op Maandag, 24 April, afgeskop met ‘n “live band” wat die leerders gelei het met ‘n besondere “praise and worship”, waarna daar vir die leerders meer vertel is waaroor vanjaar se temas handel.  Die dogters se tema was Dankbaarheid en die seuns het die tema Ek staan vir Waardes gehad.  Beide die seuns en dogters het ook uitdagings gekry wat rondom hierdie temas handel.  Dinsdagoggend het Saretha Ferns die dogters kom toespreek met ‘n pragtige dankbaarheid boodskap wat gehandel het oor hoe dankbaar hulle vir hul onderskeie vriendinne moet wees, terwyl die seuns getrakteer was met ‘n fenomenale motorskou.  Verskeie motorhandelaars het hulle deftige motors kom uitstal.  Dit was beslis ‘n hoogtepunt vir die seuns en hulle kon nie uitgepraat raak oor hoeveel verskillende en interessante motor die uitstalling gebied het nie.  Woensdag is die week afgesluit met die seuns wat deur Ernie Amos bedien is, terwyl die dogters in ‘n vinnige oefensessie gewys hoe maklik dit is om by die huis te oefen.  Die dogters het ook tydens pouse die geleentheid gekry om hulle eie “cupcakes” te versier.  Hierdie was beslis ‘n wonderlike week op Ligbron se jaarlikse kalender en ons glo dat elke dogter en seun opnuut geïnspireer is en ook opnuut hulle waardes en dankbaarheid sal uitleef soos wat dit deur God bestem is.

Dogters

 

Seuns

2016 Finesse Week

Ons tema vir die week was: Ek is genoeg / I am enough

Die rede waarom ek op hierdie tema besluit het is omdat die Here dit regtig op my hart kom lê het dat ons kinders regtig daarmee sukkel om hulself te aanvaar vir wie en wat hulle is.  My fokus teks was Genisis 1:27 “God het die mens gemaak.  En die mens het soos God gelyk.  God het ‘n man en ‘n vrou gemaak.”

Ek wou hê dat die kinders die week hoor hulle is goed genoeg, net soos wat hulle is, want ons elkeen is uniek en na die beeld van God geskape, ons hoef nie soos iemand anders te lyk of te wees om spesiaal en geliefd te voel nie.

12983941_1714070795540549_4102509921320268621_o

Bertha le Roux

 

13015467_1714070822207213_2819561623715799750_n

Chantel Dos Reis, Bertha le Roux en Bianca Matthee

 


2015 Finesse Week

During this week the Finesse Liggie girls again had the opportunity to be reminded of how a girl should behave and what finesse involved in a fun manner! Besides the great privilege to be addressed by the well-known and beloved Greta Wiid, there were also a movie night and at the end of the week awards were made to several girls on the basis of the Finesse they show in their daily life, academical , social, sports and culture.

They were:Finesse 2015

Carinché Pretorius – Overall Finesse Girl

Bianca Frances (Gr 8)

Maxi Mkhosana (Gr 9)

Alize van der Walt (Gr 10)

Deidre de Jager (Gr 11)

Elishia O’Neill (Gr 12)

Raeesah Seedat (Gr 12)

Jurgen Benecke (Ligbron Gentleman)

 


 

2014 Finesse Week

Finesse week 2014 was a week that will be remembered for a long time.  A special program were followed by various Ladies to touch our girls and made them feel as very special ladies!

The week consisted of a

  • Finesse Sokkie
  • Songs by Antonie Tolligh which introduced our theme of Hope.
  • Speakers touched on the issue of mother-daughter relationships. More praise and worships by Mari van der Merwe.
  • Finesse evening: With speakers, gifts, refreshments and activities to get the girls constantly involved. Quick recipes were demonstrated by teacher Natasha Venter which could be tasted after the ceremonies.

Finesse week grows from strength to strength  yearly! Finesse week is a tradition that can be  proud of and build relationships and finesse between our lovely Liggie girls.


2012 Finesse Week

Ligbron Academy of Technology was a huge success. The Finesse week is specifically for the Ligbron girls that needs to know and learn the finer details in life. Wardrobe planning, basic dance etiquette and spiritual enrichment were among some of the themes discussed with the girls. A “Finesse” girl is chosen in each grade who represents general womanhood and finesse. A Liggie Gentleman is also chosen, who represents a true master, and at all times serve as an example for other boys.

 


Winners for 2011:

Gr.8 – Maryke le Roux

Gr.9 – Michelle Swanepoel

Gr.10 – Christa Visser

Gr.11 – Jolene Cooper

Gr.12 – Anya Ray / Elloise Ehlers

Liggie Finesse Girl – Nicola van der Merwe

Liggie Gentleman – Peter Kabwe

Liggie Finesse Boy – Dawie Botha

Ligbron
  • Home
  • News
  • Events
  • About us
  • E-Learning Project
  • Leading in Technology
  • Tuition fees
  • Book store
  • Bus routes
  • Personnel

Contact us

  • Voortrekker Street, Ermelo, 2350.

  • Telephone+27(17) 811 5906

© LIGBRON, ALL RIGHTS RESERVED

Follow us