
CROSS COUNTRY
Our runners participate annually in the organized cross-country league, where Ligbron consistently remain one of the TOP FOUR teams in Mpumalanga.
We are blessed with very Professional Coaches which yielded a very strong team in the field. We usually have four teams. A Junior and Senior Girls Team and a Junior and Senior Boys Team. There are excellent young athletes and together with our very strong senior teams, each year looks very promising with very strong competition. Our teams compete in the local league between all the High Schools who participated at the Inter High, plus a few smaller nearby schools, who also participated. And there after they participate in the Inter High. The first is the league meetings In total, 25 schools participate. The second category is the individual championships in Mpumalanga where every athlete in his or her respective age group compete. This is the way to the SA’s. Various Ligbron athletes qualified for the SA’s during the last few years. The Ligbron athletes are truly enthusiastic and big successes are being expected again, as in the past.
Contact Mr Johannes Scholly 072 834 4961 or Jelomé Hellerlé 076 838 3906
2019
Liggie-atlete skitter by Interhoër landloop
Die Landloop-atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanjaar ‘n baie suksesvolle seisoen agter die rug. Tydens die Landloop Interhoër wat op Woensdag, 21 Augustus by Ligbron aangebied was, het die Liggies se atlete as algehele Liga wenners uit die stryd getree. ‘n Totaal van 24 skole het aan hierdie Interhoër-byeenkoms deelgeneem. Die Liggies het ook die volgende prestasies vir die liga behaal: Masibulele Mndebele is die beste atleet in die dogters o/17-afdeling; die senior dogters eindig as span algeheel tweede en Ligbron as skool verower ook die algehele tweede plek. Ligbron het die volgende prestasies tydens die Interhoër verwerf: junior meisies algeheel eerste, junior seuns algeheel eerste en senior meisies algeheel derde. Masibulele Mndebele is algeheel tweede van die senior dogters en Ligbron as skool het die algehele eerste plek behaal
Skool: Ligbron behaal die eerste plek.

Junior Meisies algeheel eerste tydens die Interhoër

Junior seuns algeheel eerste tydens die Interhoër

Senior meisies algeheel derde tydens die Interhoër
Ligbron se landloop kapteine, Marisca Stander (links) en Kemaine Venter (regs) saam met mnr. Dup van Rensburg (skoolhoof) met die trofeë vir die 2019 Interhoër Landloop wenners.
Twee Liggies gekies vir Gert Sibande Landloopspan
Vyf van Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloop-atlete het op Saterdag, 3 Augustus aan die Gert Sibande Streeks Landloop Kampioenskappe deelgeneem wat te Oosterland in Secunda aangebied was. Twee van Ligbron se atlete, Kemain Venter en Masibulele Mndelbele is gekies is vir die Gert Sibande landloopspan. Hierdie twee atlete sal Gert Sibande verteenwoordig met die mikpunt om die Mpumalanga-span te haal. Daar word in elke ouderdomsgroep 12 atlete in die streek gekies wat verder na die Mpumalanga uitdunne deur dring. Die res van die Liggies se uitslae was soos volg: Stephan Jacobs (o/14) behaal die 16de plek, Masibulele Mndebele (o/17) 3de plek, WJ Vorster (o/17) 17de plek, Nelson Mulumba (o/18) 31ste plek en Kemain Venter (o/18) 9de plek.
Die twee Liggies, Kemain Venter en Masibulele Mndebele wat gekies is vir die Gert Sibande Landloopspan.
2018
Ligbron landloopspan pak nuwe liga aan
Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloop-span neem hierdie jaar in ‘n nuwe Landloop-liga deel. Die Liggies het tydens hulle die eerste liga te HTS Witbank algeheel 3de gelê. Die tweede liga het op Woensdag, 15 Augustus te Hoërskool Middelburg plaasgevind, en wag ons dus nog vir die amptelike uitslae. Die atlete wat baie goed presteer het tydens liga 2 was: Masibulele Mndebele 2de in die senior meisies afdeling en Siyabonga Mngomezulu 7de en Wandile Makhanya 8ste in die junior seuns afdeling. Ligbron neem komende Woensdag, 22 Augustus, aan die laaste liga deel wat te WH de Klerk in Witbank sal plaasvind.
Drie Liggies kwalifiseer vir Mpumalanga kleure
Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se atlete het Mpumalanga klere verwerf en kwalifiseer om aan die Landloop Interprovinsiaal te gaan deelneem wat op 16 Junie in Zeerust sal plaasvind. Baie geluk Wandile Makhanya (o/14), Kemaine Venter (o/17) en Annika Jacobsz (o/19). Die Liggies is trots op julle.
Kemaine gekies vir Mpumalanga Landloopspan
Kemaine Venter, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloopatlete het gedurende die jaar aan verskeie van die ASA landloop liga’s gaan deelneem. Sy het tydens die Mpumalanga proewe haar Mpumalanga kleure in Landloop verwerf. Kemaine sal op 8 September 2018 aan die ASA Landloop SA’s deel wat in Port Elizabeth sal plaasvind.
2017
Twee Liggies gekies vir Mpumalanga Landloop Kampioenskappe
Sewe van Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloop-atlete het op Saterdag, 26 Augustus, aan die Gert Sibande landloop-uitdunne deelgeneem wat in Breyten plaasgevind het. Annika Jacobsz het ‘n 1ste plek in die dogters o/19-afdeling behaal en Masibulele Mndebele het ‘n 5de plek in die dogters o/15-afdeling verower. Beide hierdie atlete is ook gekies om aan die Mpumalanga Kampioenskappe te gaan deelneem wat eerskomende Saterdag, 2 September, in Witbank sal plaasvind.
WJ Vorster en Annika Jacobsz het aan die ASA- Mpumalanga kampioenskappe te Curro in Nelspruit gaan deelneem. Albei het hul Mpumalanga kleure verwerf en gaan op 9 September 2017 aan die ASA-landloop SA’s deelneem.
2016
Liza Koegelenberg (o/15) het ‘n vierde plek behaal en Annika Jacobsz (o/17) het ‘n tweede plek behaal tydens die ASA Landloop Liga wat in Secunda plaasgevind het.
2015
Highveld Cross Country Competision
League: Senior Girls : 1st Winners!!
Senior Boys : 2nd
Junior Girls : 4th
Junior Boys : 3rd
Interhigh
Senior Girls : 1st
Senior Boys : 2nd
Junior Boys : 2nd
Junior Girls : 3rd
Individual Achievements : Interhigh
Senior Boys : Willie Botha 3rd
Senior Girls : Catha Jacobs 4th
Boys U/16 ASA SA’s : Juan Niebuhr
Boys U/17 ASA SA’s : Willie Botha
Girls U/23 ASA SA’s : Drew-Anne Duggan
Girls U/17 Schools SA’s : Catha Jacobs
Girls U/16 Schools SA’s : Annatjie Bibbey
2013
Despite strong competition the Liggies again came out as one of the strongest, if not the strongest, Cross Country school in the Highveld. This year this team were League winners. They also participated in the Harrismith Mountain League which is classified amongst one of the most difficult in the World. Our own Sunelle Coetzee ended overall second!
SPECIAL AWARDS
Best Jnr Athletes : Annatjie Bibbey & Juan Niebuhr
Best Snr Athlete : Catha Jacobs
Best Cross Country: Annatjie Bibbey and Juan Niebuhr (Tienie Grobler Floating Trophy: Juniors); Catha Jacobs (Booysens Floating Trophy: Sr.).
2012
Ondanks baie sterk kompetisie van dag een af, het Ligbron sy goeie naam gehandhaaf as een van die sterkste, indien nie die sterkste, landloopskool in die Hoëveldstreek. In die spanafdeling sowel as die individuele afdeling was daar uitstekende prestasies wat met trots gelys word:
MPUMALANGA LIGA
Ligbron eindig eerste as skool in die liga.
Junior meisies eindig algeheel eerste met die junior seuns, senior meisies en senior seuns wat almal algeheel tweede eindig.
INTERHOëR
Ligbron eindig eerste as skool tydens Interhoër
Junior meisies eindig eerste, junior seuns, senior meisies en senior seuns eindig algeheel tweede.
MPUMALANGA KAMPIOENSKAPPE
Ligbron het 2012 se Mpumalanga-kampioenskappe aangebied ter voorbereiding vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat in Rustenburg plaasgevind het. Die volgende Liggie atlete kwalifiseer vir SA`s:
Annalien Bibbey gaan deur as Mpumalanga se nommer een O/16
Shannon Walsh gaan deur as Mpumalanga se nommer eer O/16
Lara Bam gaan deur a Mpumalanga se nommer ses O/16
Cata Jacobs gaan deur as Mpumalanga se nommer ses O/14
***
Beste Jnr Landloper: Annelien Bibbey
Best Snr Landloper: Shannon Walsh
2011 REVIEW
The following Liggie athletes qualified for the Mpumalanga team who participated at the SA Championships in Nelspruit: Elanza Botha, Annelien Bibbey, Arno Jacobs, Philile Maseko and Siyanda Mduli.
Best Snr Cross Country Athlete for 2011: Arno Jacobs
Best Jnr Athlete for 2011: Philile Maseko
———————————————————–
We would like to thank our Sponsors, Parents and Supporters for all their dedicated support throughout the season!