Die Victor en Victrix Ludorums van die Interhuis is
Leon du Preez (Jnr Victor), Marisca Stander (Jnr Victrix), Annika Jacobs (Snr Victrix) en Thokozisi Ntshangase (Snr Victor)
- Posted by Admin
- Posted in News
Ligbron Lightning!
Mtokozisi Ntshangase took part in the u/17 hurdles at the S.A. Athletic Championship. He was 11th over all in his age group. The Liggies took notice of your dedication and the hard work you put into this season. You’ve made us proud!!
- Posted by Admin
- Posted in News
Liggie-onnies kry toekennings!
Vier onderwysers van Ligbron is by die prysuitdeling van die Kring beloon vir hulle leerders se uitstekende prestasie in die 2015 matriekeksamen. Me. Lenie van Zyl het die beste uitslae in Wiskunde behaal. Me. Magdeli Bosman en me. Carinda Dur..
- Posted by Admin
- Posted in News
Junior Redenaars / Junior orators
Baie dankie aan elke spreker wat aan die geleentheid deelgeneem het! You really impressed us with your confidence and power of speech! Winners: 1. Marius Ferreira 2. Simone Stapelberg 3. Mandisa Motha and Ammaarah Arbee Heel regs is Marius Fer..
- Posted by Admin
- Posted in News
Die Liggies verwelkom ons nuwe Wiskunde Departementshoof!
Baie geluk aan me. Elsa van Zyl met haar aanstelling as Departementshoof van Wiskunde. Die Liggies is bekend vir o.a hul uitstekende Wiskunde onderwysers en juf. Elsa is ‘n waardevolle toevoeging tot die span! Congratulations to me. Elsa..
- Posted by Admin
- Posted in News
Hoëveld Bokkiespan!
Baie geluk aan Stefan Horn en Dannhau v.d Berg wat in die hokkiespan opgeneem is.
- Posted by Admin
- Posted in News
Hoëveld netbalspan – Bokkieweek
Die volgende Liggies is opgeneem in die Hoëveld netbalspan – baie geluk! Amoné Fraser (0/14), Michané Els ( 0/19), Dané du Toit (0/14),Bianca Francis (0/16), Caitlyn Clack ( skaduspeler 0/16), Dalmari Ackermann (0/19) Jana Swart (0/1..
- Posted by Admin
- Posted in News
Senior redenaarskompetisie 2016
You impressed us with your confidence and charisma ! Die top 5 sprekers was: The top 5 orators were: 1. Stefan Stapelberg 2. Shani Marais 3. Kamogelo Dihlake 4. Christy Langdon 4. Nomusa Mahlangu
- Posted by Admin
- Posted in News
Ligbron en Grey College vat hande in e-Leerstelsel
Mnr. Kalp en mnr. Dup saam met Gary Player by die “Grey College fund raising breakfast”. Ligbron gaan Grey College bystaan en lei om ook ‘n e-Leerstelsel program te begin waarmee hulle beoog om 30 skole by te staan in Wiskund..
- Posted by Admin
- Posted in News
0/16B RUGBYSPAN: MPUMALANGA WENNERS 2016
Hierdie span wen die provinsiale finaal deur vir Standerton met 14-6 te wen.
- Posted by Admin
- Posted in News