Wiskunde / Math GR 7’S

GR 7 – Wisk

Wiskunde

 

Wiskunde woeker!!

Ligbron besef die belangrikheid van Wiskunde en Wetenskap vir leerders se studierigtings in die toekoms. Daar is reeds ‘n uitgewerkte plan van aksie om die Liggies se hoë standaard in alle grade te beskerm en te handhaaf. Ons het dit goedgedink om ook uit te reik na Gr 7’s om die groot sprong na Gr 8 in 2021 te verklein.

Math on the move

Ligbron knows the importance of especially Math and Science for the future of all learners. We have a plan drafted to maintain our high standard throughout all the grades. We thought it wise to incorporate the Gr 7’s as well, to bridge the gap to Gr 8 in 2021.

 

Blog Attachment