Beskerm jouself, beskerm ander

COVID -19 Mask

Covid-19Die dra van maskers in die openbaar is verpligtend en sal ook geld wanneer Ligbron se hekke weer open!

Goedgekeurde, wasbare maskers wat aan gesondheidsregulasies voldoen, sal dan by die SS te koop wees teen R50.

Jy mag ook n masker van jou eie keuse dra, indien dit voldoen aan gesondheidsregulasies.

Protect yourself and others!

It is compulsory to wear a face mask in public. Washable, certified and approved masks will be available in the SS at R50.

Other masks are allowed if it complies to health regulations and standards.

Available when the school opens.