Liggie samel 35 000 bottelproppies in

75435780_2460798764201078_3416414431179964416_o

Peet Marx, ‘n graad 10 Liggie, het 35 000 bottelproppies (70kg) by die skool ingehandig vir die herwinningsprojek. Peet woon in die Chrissiesmeer omgewing en het 8 kinders wat hom help om die proppies in te samel.
Peet bederf elkeen van sy helpertjies met ‘n sak vol lekkergoed en skyfies.
Jy maak ‘n verskil, Peet.