Mnr. Dup doen dit weer / Mr. Dup does it again

72555326_2443049552642666_6486674925166788608_o

Mnr. Dup is as die provinsiale wenner in die Nasionale Onderwys Toekennings aangewys in die kategorie vir lewenslange prestasie. Hy dring hiermee deur na die finale nasionale ronde.
Ligbron is trots – geluk Meneer

Mr. Dup won the provincial round of the National Teacher’s Awards in the category : Lifetime Award.
He will represent the province at the national level of the competition.
Congratulations.