Liggie e-Sport skitter

72556362_2437696633177958_181003695813558272_o

Ligbron se e-Sport Dota Span eindig 3de in S.A by die finale gehou by Maverick Gaming Centre in Sandton.
Grey HS neem die 1ste plek in, Parklands College lê tweede.
Die span bedank graag vir Re Accounting, Fantech en Speedy Roof vir hul ondersteuning en borgskappe.
Die finale vir die volgende speletjies het plaasgevind:
-League of legends
-Dota 2 en
-Counter Strike Global Offensive