Megan Lourens en Scooby Doo Too en Anina Slabbert met Mississippi het die naweek deelgeneem aan die Polocrosse Junior Classic by Bethal. Hulle span eindig 2de in die B-divisie.