Die Dup van Rensburg uitnodigingsbyeenkoms Saterdag 19 Januarie

Atletiek2

Kom geniet die eerste atletiekbyeenkoms van die seisoen op ons tuisgrond. Die atlete van Ligbron, Pongola, Lydenburg en Delmas gaan kragte meet op die baan en veld. Enjoy the first athletics of the season on our home ground. We are hosts to the athletes of Ligbron, Pongola, Lydenburg and Delmas.

Sien die volledige program op ons Facebook blad.
See the complete program on our Facebook page.