Vier Liggies opgeneem in GS landloopspan

39891291_2165845313696426_1124502131210977280_o

Baie geluk aan die Liggies wat ingesluit is in die Gert Sibande Landloopspan wat op 15 September te Lydenburg aan die Mpumalanga uitdunne sal deelneem.
Hulle sit (v.l.n.r.): Kemaine Venter, Annika Jacobsz, Masibulele Mndebele en Siyabonga Mngomezulu. Baie geluk julle vier en sterkte met die volgende ronde.