Atletiek/ Athletics

DSC_0263

Die Liggies het op Vrydag, 26 Januarie, tydens ‘n vriendskaplike Atletiekbyeenkoms te HTS Middelburg, ook die uitdunne vir vanjaar se atletiekspan gehou, aangesien die Interhuis wat vir Dinsdag, 23 Januarie geskeduleer was, uitgereën het.

The following athletes received trophies for their excellent achievements at the meeting held by HTS Middelburg.
(v.l.n.r): Munashe Dukuswa (beste spronge-atleet/ best athlete in jumps), Siyabonga Ngomezulu (beste langafstand-atleet/ best long distance athlete), Carla Niebuhr (jnr Victrix Ludorum), Sias Jacobs (jnr Victor Ludorum en beste worp-atleet), Megan Herbst (snr Victrix Ludorum), Alec Duncan (snr Victor Ludorum, beste naellope-atleet en beste middelafstand atleet) en Martin Meyer (beste hekkies-atleet).