Welkom

DSC_0219

Ligbron Akademie vir Tegnologie verwelkom graag die volgende nege personeellede wat by die Liggies aangesluit het.
(v.l.n.r.): Caroline de Wet (Engels), Mariza van Heerden (Wiskunde) en Eden Whalen (Lewensoriëntering). Agter staan (v.l.n.r.): Marelize Delport (Fisiese Wetenskap), Gustav Pohl (Engels), Adriaan van Jaarsveld (Lewenswetenskap), Jacques Snyman (Tegnies) en Anike van der Merwe (Lewensoriëntering).