Prysuitdeling

Ligbron Ambassadeurstoekenning

Stefan Stapelberg ontvang die Ligbron Ambassadeurstrofee vir 2017.
Hierdie trofee word toegeken aan die leerder wat die grootste bydra gelewer het op alle vlakke van akademie, sport, kultuur en leierskap gedurende hulle skoolloopbaan.