Graad 12 Kerkdiens

kerk3

Daar is ‘n verpligte kerkdiens vir alle matriek leerlinge, Vrydag 20 Oktober by NG Moedergemeente om 10:30. Ouers is ook baie welkom.
There is a church service for all Grade 12 learners and their parents on Friday, 20 October, NG Moedergemeente Church in Kerkstreet at 10:30