Beste in die provinsie

21686218_1965163963764563_8424596608955825689_n

Dané du Toit, Lelani Davel en Christian Ortega het Ligbron verteenwoordig by die provinsiale EBW Vasvra-kompetisie en  weggestap met die 1ste prys. Baie geluk – ons is baie trots op julle.
Baie geluk en dankie ook aan hulle onderwyseres, juf. Esphia Pretorius

Dané du Toit, Lelani Davel and Christian Ortega represented Ligbron at the provincial EMS quiz competition and walked away with the 1st prize. Congratulations – we are very proud of you.
Congratulations and thanks to their teacher, Ms. Esphia Pretorius.