Nicola in 0/21- Puma Hokkiespan

21318992_1959061824374777_1039642901143495326_o

Nicola Bruwer (Gr 11) is vir die 0/21 Mpumalanga hokkiespan verkies wat hierdie week aan ‘n toernooi in Potchefstroom deelneem.