Gr 10-projek: Prawn Aand

20900755_1950321265248833_3878973983393098194_o

Daar is nog enkele kaartjies oor vir die jaarlikse Prawn Aand. Kontak gerus die skool vir verdere besonderhede.
Indien u graag die aand wil bywoon, maar nie prawns eet nie, is u ook welkom. Reël net vooraf sodat ons vir u voorsiening kan maak.