Die Blou Masjien bring die beker terug

21016076_1954431594837800_3407352097765563818_o

Ligbron 33 -14 Helpmekaar

Baie geluk aan die 0/14’s, en hul afrigtingspan, wat die eerste Virseker beker in Ligbron se trofeekas gaan sit.
Congratulations to the team, as well as the coaching staff. Ligbron eagerly awaits the first Virseker Cup in our trophy showroom.