Die Blou Masjien in finaal van Virseker Beker

20992893_1953236391623987_1845583618120876021_n

Die Liggies se 0/14 A-span speel Saterdag in die finaal ( ou Beeldtrofee) teen Hoërskool Helpmekaar. Die wedstryd is om 9h00 op Helpmekaar se velde.
Daar gaan ‘n bus beskikbaar wees vir ondersteuners, maar daar is beperkte plek – maak seker dat jy jou naam by die Sportkantoor opgee indien jy wil saamgaan.
Die bus vertrek Saterdagoggend om 5h00 en sal na die wedstryd terugkeer.
The u/14 A team will play in the final for the Virseker Beker ( old Beeld trophy) on Saturday. The match is at 9h00 against Helpmekaar and will take place on their grounds.
There is a bus for supporters – but space is limited.  Make sure you book your seat at the Sport Office.
The bus will depart at 5H00.