Rugby: Semi-finaal van Virseker Beker

20882145_1950292418585051_8575920591551062632_n

Die Top 4 spanne in die kompetisie spook hierdie naweek dit uit om deur te dring na die finaal van die Virseker Beker ( ou Beeldtrofee)
Die Top 4 0/14-spanne se bepalings vir Saterdag is: Ligbron teen Transvalia en Helpmekaar teen Pietersburg.
Die Top 4 0/16-spanne is: Ligbron teen Transvalia en Helpmekaar teen Oos-Moot
Liggies through to semi final of the Virseker beker competition
The Top 4 rugby teams in each age group will compete for the honour to play in the final of the competition.
The Top 4 u/14 teams are: Ligbron vs Transvalia and Helpmekaar against Pietersburg.
The Top 4 u/16 teams: Ligbron vs Transvalia and Helpmekaar vs Oos-Moot.