Putting it together – The Musical

20767688_1946723292275297_8377330679865589991_n

Ligbron se Musical is nog tot die einde van hierdie week op die planke.
Dit is ‘n musikale skouspel wat ‘n verskeidenheid musiek bevat wat by oud en jonk sal aanklank vind.