Putting it Together – The Musical

19224982_1920335221580771_6695748337338777898_n (1)

Vanaf 7-12 Augustus vanjaar bring Ligbron Akademie vir Tegnologie weer ‘n musiekblyspel op die planke, wat met trotse samewerking deur ons hoofborg Hollard aangebied word.
Soos in die verlede beloof hierdie produksie om weer die gehoor se tone te laat krul van lekkerkry.
“Putting it Together The Musical” has a story line which is based on SA’s Got Talent. This includes dancing, singing and acting.
Signature, a professional production team from Nelspruit collaborated with mr. Heinrich Burmeister from Ligbron to put together this magnificent production. 78 of Ligbron’s most talented learners will present their various talents on stage.
Kaartjies is vanaf Maandag, 19 Junie by Ligbron Akademie vir Tegnologie se algemene kantoor beskikbaar teen R85 (7-10 Augustus) en R100 (11 en 12 Augustus) per kaartjie. Saterdagaand, 12 Augustus dien ook as die Gala-aand en beloof om ‘n spoggerige geleentheid te wees.
Die produksie word in Ligbron se nuut opgeknapte saal aangebied en die vertoning sal saans stiptelik om 18:30 vir 19:00 begin.