20525662_1943373252610301_4126312956412773250_n

Core League Qualifier:
Van ons Liggie-ruiters het die afgelope naweek uitstekend presteer by die kompetisie te Badplaas.
Henro Coetzee neem die eerste plek in die 70 cm A2 kompetsie op sy perd, Dapper.
Carlé Bezuidenhout met Sultan behaal die volgende plekke:
1ste plek in die 80 cm kompetisie
1ste plek in die Handy Hunter
2de plek in die 80 cm kompetisie en ‘n 1ste plek in die 80 cm A2 kompetisie.
Carlé met Candyman behaal die volgende prestasies:
1ste plek in die In-hand-kompetisie
2de plek in Performance Riding
3de plek in die Dreseer kompetisie.

Blog Attachment