Ruiterkuns

20448926_1942677076013252_7405319176691841168_o

Megan Lourens het aan die Western Mounted Games te Bethal deelgeneem. Met Cocochin is sy as Ope vlak 1 Kampioen aangewys en met Scooby Doo Too is sy as Ope vlak 3 kampioen aanwys. Megan het 3de onder die SANESA VLAK 7 HOËRSKOLE ruiters geëindig.