Ligbron 0/16 A-rugbyspan gekroon as Mpumalanga kampioene 2017

016A finaal (3)

Die Liggies het EHS in ‘n naelbytwedstryd met 10-6 geklop om die kroon as Puma kampioene 2017 te dra.