Hokkie: Noordvaal uitspele

20292614_1940669692880657_3849892515854979610_n

Die 0/14 & 0/15 hokkiespanne het deurgedring na die Noordvaal uitspele. Hierdie is ‘n uitklopreeks – indien die span wen gaan hul deur na volgende rondte en indien ‘n span verloor, val hulle uit.

Blog Attachment