Hoëveld Bokkiespan: Hokkie

Baie geluk aan die volgende Liggies wat in die onderskeie Hoëveld Bokkiespanne opgeneem is: (v.l.n.r.)
Marzé Wentzel, Cara Bruwer, Chané Vermaak, Suné Mostert, Simone Stapelberg, Annika Jacobsz, Marisca Stander, Megan Herbst en Carla Barnard.
Donné de Jager, Carla Niebuhr en Sumé Snyman was afwesig met die neem van die foto.