Mpumalanga Hokkie

DSC_0001

Ná afloop van die Mpumalanga hokkieproewe is Marius Ferreira (o/18B-span) en Siyabongha Mngomezulu (o/14B-span) gekies om Mpumalanga in die onderskeie spanne te verteenwoordig.