Liggies deur na tweede rondte van Wiskunde Olimpiade

DSC_0189

Ná afloop van die Wiskunde Olimpiade wat op Woensdag, 15 Maart, plaasgevind het dring elf van ons leerders deur na die tweede rondte wat op Woensdag, 10 Mei sal plaasvind.
Baie sterkte vir (v.l.n.r.): Hannah Peer, Shraddha Agre, Christian Izquirdo Ortega, Palesa Mshali, Sthembile Maseko Hloni Sibeko, AtiyyahOmarjee, Brian Izquirdo Ortega, Samkelisiwe Magudulela en Matthias Johannes. Nokuthula Ndweni was afwesig.