Liggie-skuts dring deur na finale proewe

Vyf van Ligbron Akademie vir Tegnologie se skuts is gekies om aan die finale skietproewe deel te neem wat eerskomende Vrydag en Saterdag in Florida in Gauteng sal plaasvind.
Ná afloop van die proewe sal daar ‘n dinee gehou word waartydens 12 skuts aangewys sal word om Suid-Afrika in Amerika te gaan verteenwoordig