Liggie-atlete opgeneem in Gert Sibande Atletiekspan

DSC_0736

9 Liggie-atlete is in die Gert Sibande Atletiekspan opgeneem.
Die Streekskampioenskap het die afgelope naweek in Secunda plaasgevind.
Al nege hierdie atlete dring ook deur na die Mpumalanga Kampioenskappe wat op Saterdag, 11 Maart, in Secunda sal plaasvind.
Congratulations to these athletes who were selected for the Gert Sibande Atheletics team.
They will take part in the Mpumalanga Championship which will be held on Saturday 11 March 2017.