Interhoër

Interhoêr (3)

Ligbron is baie trots op die Liggie-atlete wat 17 Goue, 16 silwer en 16 brons medaljes op die dag verwerf het.
Baie dankie aan elke Liggie wat sy/haar bes gedoen het en ‘n punt vir die skool verwerf het.
Die dogterspan was algeheel vyfde en die seunspan algeheel derde.
We are so proud of each Liggie who wore the Blue with pride and honour.
Our athletes took a total of 17 gold, 16 silver and 16 bronze medals.
The girls took the overall fifth place and the boys came third overall.