Ruiterkuns

16729267_1858318337782460_8690401206184834999_n

Ligbron ruiters neem op 11 Februarie deel aan die Core League Qualifier te Badplaas.
Show Jumping:
Carla Barnard behaal twee 1ste plekke in die volgende: 90 cm Competition sowel as 90 cm Accumulator.
Henro Coetzee behaal ‘n 2de plek in die 80cm Competition en ‘n 3de plek in die 80 cm Accumulator.
Carlé Bezuidenhout behaal die volgende plekke:
Dissipline: In hand – 1ste plek
Dissipline: Dressage – 2d plek.
Dissipline: Working rider – 2de plek
Dissipline: Showing – 4de plek