Atletiek: HTS Middelburg

16422597_1851615661786061_5532645102478928779_o

Baie geluk aan die volgende atlete wat almal onder die eerste twee plekke van hulle onderskeie items geëindig het:
Pikkie Taljaard (o/19) 2de in verspring;
Dalmari Ackermann (o/19) 1ste in spiesgooi;
Megan Herbst (o/15) 1ste in die 300m hekkies;
Nhlakanipho Starbulberg (o/14)2de in verspring;
Daniel van Zyl (o/17) 2de in driesprong;
Annatjie Bibbey (o/19) 2de in die 3000m;
Luvuna Kubeka (o/15) 2de in die 100m hekkies;
Denzil Mavundla (o/17) 2de in die 110m hekkies;
Charl du Toit (o/16) 1ste in hoogspring;
Tokkie Ntshangase (o/19) 2de in die 400m;
Isaac Pedro (o/19) 2de in hoogspring;
Jandri Coetzee (o/15) 2de in spiesgooi;
Londa Nkosi (o/14) 2de in hoogspring;
Usanele Nkambule (o/15) 2de in die 100m;
Mikyla le Roux (o/16) was 1ste in diskus;
Philani Zwane (o/17) 2de in die 100m;
Calvin Clack (o/19) 1ste in gewigstoot;
Leon du Preez (o/16) 2de in die 400m hekkies en 1ste in die 110m hekkies;
Sias Jacobs (o/14) 1ste in gewigstoot en 1ste in diskus;
Martin Meyer (o/14) 1ste in die 100m, 1ste in die 200m en 2de in die 100m en Njabulo Mahlobo (o/17) 2de in verspring, 1ste in die 200m en 1ste in die 100m.