Nuwe personeel

DSC_0085

Baie welkom aan die volgende persone wat gaan inskakel by die onderwysers, toesighouers of administratiewe personeel.
(v.l.n.r.): Talita Coetzer, Carina Stapelberg, Chanté Engelbrecht, Herman Schlebusch, Deon Ngwenya, Inge de Jager, Dylan Bornmann, Rochelle Rademeyer en Anja Steyn.