0/15-krieketspan is Mpumalanga naaswenners

14715532_1801055696842058_1709246993662136541_o

Ligbron Akademie vir Tegnologie en Cambridge het mekaar die afgelope naweek die stryd aangesê tydens die o/15 Mpumalanga Finaal.
Ons verloor die wedstryd met 6 paaltjies. Baie geluk aan hierdie span wat vir die tweede agtereenvolgende jaar in die Mpumalanga Finaal meegeding het !