Karate

14707833_1796847713929523_6250581650167245916_o

Juan-Pierre Venter het onlangs Mpumalanga by die TSKKIA Nasionale Kompetisie in Sun City verteenwoordig. Hy het na afloop van die kompetisie weggestap met drie goue medaljes vir Kata, Kumite en Wapens. Juan-Pierre verower dan ook sy Nasionale Kleure.