Begin van die atletiekseisoen

naboom-okt-5

Verskeie atlete het op Vrydag en Saterdag, 14 en 15 Oktober, aan die eerste atletiekbyeenkoms van die seisoen deelgeneem wat by Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit plaasgevind het. ‘n Totaal van 46 spanne het aan hierdie byeenkoms deelgeneem en dit was eens dat die atletiek van hoogstaande gehalte was.