South African Talent Championships

14729292_1796412747306353_2792433674988478365_n

Christy Langdon het op 5 Oktober deelgeneem aan die Nasionale rondte van die South African Talent Championships en ‘n silwer medalje, 80+ %,  losgesing in die kategorie ” solo pop vocals”.
Hier verskyn Christy saam met voormalige Mej SA, Melinda Bam.