Krieket

bakker-gr10b_hanco

Hanco Bakker is ná afloop van die Bokkieweek wat die afgelope skoolvakansie in Pretoria plaasgevind het, gekies vir die o/19 Gizelle Bokkie Krieketspan.