Krieket

meyer-gr8a_deon

Die 0/14 krieket span speel teen Oosterland en wen die wedstryd met 8 paaltjies. Oosterland word beperk tot slegs 81 vir 6 in 20 beurte. Ligbron gaan die telling in die 14de beurt verby met slegs 2 paaltjies plat. Deon Meyer is ons beste kolwer met 23 lopies en C.J Bierman die beste bouler met 2 paaltjies in 4 beurte vir slegs 7 lopies afgestaan.