Golf

13321704_1731376237143338_1713030061842218113_n

Chanté Boonstra, Graad 10, is gekies vir die Senior Dames Interprovinsiale-span (IPT) wat vanaf 2 to 5 Oktober aan ‘n toernooi in Durban sal deelneem.

Chanté is ook gekies as kaptein van hierdie span.