Krieketnuus

14188311_1771962046418090_5830971884487468668_o

1ste span vs Secunda 2.
Secunda teken 182 almal uit aan in 46.3 beurte. Baie goeie boulwerk deur Nicky Janse van Rensburg : 4/28 in 8.3 beurte. Ligbron teken 185/1 aan in 25.4 beurte. Uitstekende kolfwerk deur Thando Nkosi 53 n.u.n en J.P Labuschagne 68 n.u.n. Ligbron wen met 9 paaltjies